Inheems

Die woord inheems het verskeie verwante betekenisse:

  • Die natuurlike mense van 'n plek; sien inheemse mense.
  • In biologie beteken inheems natuurlik aan 'n plek of biota, in kontras met enige van verskeie terme wat "nie natuurlik" beteken (nie-inheems, indringer, ingevoer), en word onderskei van endemies: 'n Spesie wat endemies is, is uniek aan daardie plek en word nie elders natuurlik gevind nie, maar 'n inheemse spesie is een wat natuurlik maar nie uniek voorkom in daardie area nie, omdat dit ook natuurlik in ander areas verskyn.

Eksterne skakels

  • Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir inheems.
Disambig.svg Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.
Vista-xmag.png
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Inheems of met Inheems in die titel.